Ons gaan die stream so bietjie vroegtydig oopmaak. Net om seker te maak die klank is reg ens.
Kol. Wynand du Toit lewer ‘n praatjie op 25 Nov 2020 om 18h00 by Eric Barnard Meubels, 739 Codonia ln, in Waverley, Pretoria.
Dit is die perfekte geleentheid om u vriende en familie aan die Suidlanders bloot te stel.
Vir die wat nie daar kan wees nie beplan ons om dit lewendig uit te saai op ons YouTube kanaal. Ons sal voor die tyd die skakel hier plaas. SL
