AfriForum & Solidariteit – Veiligheidsberaad

Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, het honderde mense verlede naweek na die veiligheidsberaad van AfriForum en die Solidariteit Beweging in Pretoria laat stroom.
Die doel van dié veiligheidsberaad was om nasionale veiligheidsmeganismes tussen gemeenskappe, die staat en privaat sektor te bespreek ten einde misdaad te bekamp, met die tema Kom ons maak ons strate veilig.
Kundiges het die misdaadsituasie in die land onder die loep geneem en voorstelle en strategieë is bekend gemaak oor hoe gemeenskappe moet saamstaan om hulself beter te beveilig.

(Visited 24 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.