Die huidige momentum van die Anti-vreemdelinge beweging en die weerstand wat begin kan lei tot groot skaalse geweld – met dit in gedagte is tyd nou nie meer ‘n luuksheid, maar ‘n noodsaaklikheid.
Waarom word die weermag ontplooi te midde van toenemende xenofobie, geweld en misdaad in Suid-Afrika? In hierdie video kyk ons na die gebeure, die moontlike oorsake daarvan en die vrae wat baie mense vra oor wat werklik agter die skerms gebeur.
Terwyl plundering en dreigemente in Suid-Afrika toeneem, kyk ons in hierdie video na wat regtig besig is om te gebeur — en waarom mense kalm, wakker en voorbereid moet bly. Geen paniek nie, maar nugtere waarheid oor die spanning teenoor blankes en uitlanders in die land.
Hierdie video kyk na die groeiende verskynsel van xenofobiese spanning en aanvalle in Suid-Afrika. Wat eens sporadies en geïsoleerd was, begin nou al hoe meer momentum kry en breër versprei.
Ons wil opreg om verskoning vra vir die vorige video. Daar was inligting gedeel wat nie offisieel was nie, en ons besef dit kon verwarring veroorsaak het. Dit was nooit ons bedoeling nie. Ons waardeer julle begrip en ondersteuning.