Veiligheid506 Videos

Dit gee my hoop!!
0
15:33

Dit gee my hoop!!

Te midde van die donkerste dae, wanneer vrees, hartseer en onsekerheid ons harte wil oorweldig, is daar steeds mense wat nie hul geloof verloor nie. Mense wat, selfs wanneer hulle deur die moeilikste omstandighede gaan, hul knieë buig en na God roep. Want ware hoop lê nie daarin dat ons geen storms sal beleef nie, […]
Ek teken PROTES aan…!?
0
11:15

Ek teken PROTES aan…!?

Baie Suid-Afrikaners assosieer die huidige vlag nie meer met eenheid nie, maar met die daaglikse realiteit van brutale plaasmoorde, ineenstortende infrastruktuur, ekonomiese agteruitgang en geen dienslewering. In hierdie video kyk ons na die feite agter daardie persepsie en die gaping tussen die beloftes van 1994 en wat op die grond gebeur.
AGOA: Wat min besef…⁉️
0
16:47

AGOA: Wat min besef…⁉️

Komende ekonomiese ellende en uiteindelike finansiële ineenstorting gaan voor die voete van Wittes gelê word wat reeds erge polarisasie verder sal eskaleer…
‘n RESEP vir ‘n BLOEDBAD…‼️
0
17:11

‘n RESEP vir ‘n BLOEDBAD…‼️

Die grusame plaasmoorde in Suid-Afrika eskaleer, en die waarskuwingstekens word al hoe duideliker. Wat vandag op ons plase gebeur, kan môre in ‘n veel groter veiligheidskrisis ontaard. Is hierdie die begin van iets veel erger? Wie sien die gevaar raak, en hoe ver gaan hierdie bloedige werklikheid nog strek?
Rug teen die muur!
0
12:58

Rug teen die muur!

Toe ’n Suid-Afrikaanse pa sy dogter teen aanvallers moes beskerm, het profetiese woorde soos: “Ons staan kaalgestroop van alles, met die rug teen die muur.” ’n beeld geword van moeilike tye wat kom?
‘n Belangrike Teken!!
0
14:06

‘n Belangrike Teken!!

Die onvermoë van die veilgheidsmagte tydens die huidige onrus in SA en elders is ‘n duidelike teken dat ons, ons eie veiligheid sal moet organiseer – skakel in by Suidlanders.
Belangrike inligting oor Natal.
0
14:55

Belangrike inligting oor Natal.

Onrus, toenemende spanning en brandende strate wek groot kommer. Wat is besig om in Natal te gebeur, en wat beteken dit vir jou en jou gesin? Kyk die video vir belangrike inligting en bly waaksaam. Kennis, paraatheid en verantwoordelike optrede is noodsaaklik! Deel die video sodat ander ook ingelig kan wees. 🙏 Mag die Here […]
Polisie verwag eskalasie.
0
22:34

Polisie verwag eskalasie.

🚨 POLISIE VERWAG ESKALASIE: Die optogte neem toe en die spanning loop op. Wat verwag die polisie, en wat kan die volgende fase van hierdie onrus vir Suid-Afrika beteken? Ons kyk na die jongste verwikkelinge en wat dit vir gewone Suid-Afrikaners kan inhou. Bly ingelig en waaksaam. Sluit aan, tyd loop uit…
Versprei jou risiko’s so…
0
10:36

Versprei jou risiko’s so…

Wat gebeur as die finansiële stelsel onder druk kom, pryse aanhou styg en voedseltekorte wêreldwyd begin toeslaan? 🌍💰 In hierdie video kyk ons na waarom dit dalk nou belangriker as ooit is om jou risiko’s te versprei en jou gesin se finansiële én praktiese voorbereiding ernstig op te neem.
Baie maak gereed.
0
17:10

Baie maak gereed.

Regoor die wêreld is al hoe meer mense besig om voorraad aan te koop en hulle voor te berei op tye van onsekerheid. Maar wat sien hierdie mense raak, en wat laat hulle dink dit is tyd om gereed te wees?
Goeie Nuus!!
0
23:28

Goeie Nuus!!

AI, ’n moontlike Derde Wêreldoorlog, nuwe pandemies en finansiële onsekerheid — die wêreld om ons verander vinniger as ooit. Maar te midde van al hierdie onsekerheid is daar GOEIE NUUS!!
“Lockdowns” kom!!
0
16:41

“Lockdowns” kom!!

Die wêreld se energievoorsiening is onder druk. Oliepryse styg, spanning eskaleer en die vraag ontstaan: Is nuwe ‘lockdowns’ op pad? Kyk wat besig is om te gebeur… ⚠️
Dinge loop verkeerd of reg!?
0
24:33

Dinge loop verkeerd of reg!?

Oorloë, chaos, ekonomiese krisisse en ’n wêreld wat al hoe meer onstabiel lyk… maar wat as dit alles nie net verkeerd loop nie, maar presies volgens die Bybelse profesieë ontvou? 👀 In hierdie video kyk ons na die profesieë van profete en profetesse en vra ons die groot vraag: Is die wêreld besig om uitmekaar […]
Die Groot “RESET”
0
15:31

Die Groot “RESET”

Die wêreld staan voor ’n moontlike ekonomiese en geopolitieke omwenteling wat die magsbalans tussen lande en wêreldmoondhede ingrypend kan verander. In hierdie video kyk ons na die Groot “Reset”, die groeiende ekonomiese druk en die moontlike gevolge vir gewone mense en ons toekoms.
Wanneer Waarheid ‘n bedreiging word.
0
15:18

Wanneer Waarheid ‘n bedreiging word.

Wanneer waarheid en vrye spraak ’n bedreiging vir die wêreld se narratief word, kan diegene wat weier om stil te bly, probeer word om stilgemaak te word. Hierdie video kyk na waarom dit belangrik is om vir waarheid en wat reg is op te staan — selfs wanneer dit ’n prys het.
Alex Jones Waarsku: Hulle is die teiken!
0
26:48

Alex Jones Waarsku: Hulle is die teiken!

Alex Jones waarsku oor Duitsland, Frankryk en Engeland en die toenemende bedreigings wat volgens hom hierdie drie Europese lande in die gesig kan staar. 🇩🇪🇫🇷🇬🇧 In hierdie video kyk ons na sy opmerkings en wat hy glo die moontlike gevolge vir Europa kan wees.
Oor die Afgrond!
0
18:45

Oor die Afgrond!

Die waarskuwingstekens is oral. Konflik, energie-onsekerheid, ekonomiese druk en stygende lewenskoste laat een vraag oor: Waarheen is die wêreld op pad?
Hulle doen dit so?!
0
18:50

Hulle doen dit so?!

Frontorganisasies en vigilante groepe word dikwels gebruik om agendas te bevorder en die werk van ander in die skaduwees uit te voer.
Sameswering teen Suid-Afrika!
0
22:24

Sameswering teen Suid-Afrika!

🌍 Is Suid-Afrika besig om in die middel van ‘n wêreldwye magstryd vasgevang te raak? In hierdie video ondersoek ons die toenemende internasionale druk op Suid-Afrika en bespreek ons of daar tekens is van gekoördineerde pogings om die land ekonomies, diplomaties en polities te verswak. Wat beteken dit vir Suid-Afrika se toekoms? Kyk die video […]
Die Gevaar Groei!
0
14:39

Die Gevaar Groei!

Die spanning rondom xenofobie neem vinnig toe. Kyk na die feite, die risiko’s en waarom hierdie krisis nie langer geïgnoreer kan word nie.
Dis ‘n groot bekommernis.
0
18:26

Dis ‘n groot bekommernis.

Suid-Afrika se vroue en kinders staar toenemende gevare in die gesig wat nie geïgnoreer kan word nie. Hierdie video is ‘n ernstige waarskuwing oor wat besig is om te gebeur en waarom ons almal aanbeveel om by die Suidlanders aan te sluit.
Cival War for Southern Africa.
0
16:51

Cival War for Southern Africa.

Xenofobie, verdeeldheid en toenemende spanning laat baie mense vra: Is Suid-Afrika besig om gevaarlike historiese patrone te herhaal? Ons vergelyk die huidige situasie met Rwanda se geskiedenis en kyk na die lesse wat ons daaruit kan leer.