Veiligheid506 Videos

Ek Bring Hulde…
0
01:47

Ek Bring Hulde…

Vir al ons oud soldate wat die hoogte prys betaal het en offers gebring het, salueer ek vandag…
“The Belly of the Beast”
0
07:39

“The Belly of the Beast”

Hierdie uitlating van Pam Bondi (Prokureur-generaal van die VSA) is ‘n bewys van die boosheid van ons huidige owerhede…
Die Bom gaan bars!!!
0
16:08

Die Bom gaan bars!!!

Die momentum aan alle kante van die ‘proxy-magte’ bly bou…
Consider the consequences.
0
05:52

Consider the consequences.

The only constant is change. The ones in power now will not always be. We keep track. We're back. We'll be posting a lot more regularly from now on. Thank you everyone for your support. We're working on the sound. We've ordered new sound recording equipment and will be using it soon.
Concerning our meeting with the Germans
0
07:06

Concerning our meeting with the Germans

We believe that this is a start of an important relationship. We wish the AfD God's speed. We pray the Germans escape the brainwashing they are subjected to daily. Suidlanders.org
Suidlanders West Rand Refugee Training Day 5 May
0
03:57

Suidlanders West Rand Refugee Training Day 5 May

The West Rand had a very successful all round training day that included: - Fleeing Convoy Training - Access control - Welcome and Opening Prayer - Security Training - Refugee Management Centre - Ham Radio Centre - First Aid Training - Bushcraft - Convoy Attacked Drill
Leiersvergadering terugvoer deur Gustav
0
51:01

Leiersvergadering terugvoer deur Gustav

Daar was op die 20ste Augustus 'n SL leiersvergadering in Silverton Pretoria gehou. Gustav Muller gee ons terugvoer oor wat by die vergadering gebeur het.
01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM
0

01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM

Welkom by hierdie kort reeks oor plaasveiligheid. In ons tyd het “plaasveiligheid” en “plaasaanvalle” onafskeidbare onderwerpe geword. Vir ‘n suksesvolle plaasaanval is daar drie dinge nodig: 1. ‘n Gewillige aanvaller met die vermoe om ‘n aanval uit te voer 2. ‘n Geskikte teiken of slagoffer 3. Die afwesigheid van beskerming Hierdie 3 kernpunte is gebruik […]
Voor ons oë! 3
0
15:07

Voor ons oë! 3

Gebeure wat voor ons oë besig is om af te speel, soos deur die Woord van God beskryf…
Goeie Nuus!!
0
23:28

Goeie Nuus!!

AI, ’n moontlike Derde Wêreldoorlog, nuwe pandemies en finansiële onsekerheid — die wêreld om ons verander vinniger as ooit. Maar te midde van al hierdie onsekerheid is daar GOEIE NUUS!!