Veiligheid494 Videos

Kruisplantdag [Planting of the Crosses]
0
02:55

Kruisplantdag [Planting of the Crosses]

Beeldmateriaal van die jaarlikse kruisplantdag by Ysterberg in Limpopo. Dankie aan almal wat so hard gewerk het om dit so 'n besonderse dag te maak. Footage from the annual Planting of the Crosses at Ysterberg in Limpopo. Thank you to all the people that worked so hard to make this day so special.
Welkom in Afrika
0
04:24

Welkom in Afrika

Ten minste is dit voorspelbaar. Afrika volg nog altyd dieselfde risep.
Antwoord op Kommentaar
0
38:41

Antwoord op Kommentaar

‘n Kort verduideliking van die Suidlander Noodplan veral vir ons nuwe lede…
Ons gaan vlug!
0
31:17

Ons gaan vlug!

Die verkeerde keuses gaan ons laat vlug…
Gevaar Van Dudula vir Wittes
0
13:52

Gevaar Van Dudula vir Wittes

Dudula kan gemik wees om onstabiliteit te skep ten einde ‘n regeringsverandering te weeg te bring en kan ook sleg na ons draai…
Meer agter Weermag-Ontplooiing (2)
0
09:41

Meer agter Weermag-Ontplooiing (2)

Die Weermagontplooiing vorm deel van die opbou van magte vir die komende konflik tussen die Weste en die Ooste in die stryd om SA…
Grondmagte Mobiliseer
0
17:34

Grondmagte Mobiliseer

Dit is nou ooglopend dat “proxy-magte” aan alle kante gereed maak vir die onvermydelike…
Suidlanders at the European Parliament
0
41:25

Suidlanders at the European Parliament

Simon Roche was invited to speak at the European Parliament in Brussels by the Conservative block. Thank you for the opportunity. Thank you to our friends everywhere.
Kort Suidlander Inleiding
0
02:07

Kort Suidlander Inleiding

Hierdie is 'n kort Suidlander Inleiding om aan te stuur. (Ons het met hierdie een die volume bietjie harder gemaak.) - Soon to have English subtitles.
08 PLAASVEILIGHEID  – VENSTERS
0
04:54

08 PLAASVEILIGHEID – VENSTERS

Welkom by VIDEO 8 oor plaasveiligheid. Hierdie reeks is saamgestel uit inligting van meer as 100 plaasaanvalle. Ons gaan in hierdie deel fokus op plaashuis aanvalle, en meer spesifiek op hoe aanvallers by vensters inkom.. In die aanvalle wat geanaliseer is, het aanvallers op die volgende maniere ingekom: – by ‘n venster sonder diefwering ingekom […]