Veiligheid506 Videos

‘n Belangrike Teken!!
0
14:06

‘n Belangrike Teken!!

Die onvermoë van die veilgheidsmagte tydens die huidige onrus in SA en elders is ‘n duidelike teken dat ons, ons eie veiligheid sal moet organiseer – skakel in by Suidlanders.
‘n RESEP vir ‘n BLOEDBAD…‼️
0
17:11

‘n RESEP vir ‘n BLOEDBAD…‼️

Die grusame plaasmoorde in Suid-Afrika eskaleer, en die waarskuwingstekens word al hoe duideliker. Wat vandag op ons plase gebeur, kan môre in ‘n veel groter veiligheidskrisis ontaard. Is hierdie die begin van iets veel erger? Wie sien die gevaar raak, en hoe ver gaan hierdie bloedige werklikheid nog strek?
‘n Skyn/Vals Vrede…
0
14:25

‘n Skyn/Vals Vrede…

Met die RNE het SA weg van China/Rusland beweeg, verwag ‘n bewese reaksie en dit kan onverwags gebeur…
“China-fobie” In Angola
0
13:59

“China-fobie” In Angola

Vreemdelingehaat steek kop uit in SA, Angola, Zambië en elders in Afrika – wanneer is dit ons beurt?
“Expats” sal dan Terug kom…
0
12:28

“Expats” sal dan Terug kom…

Met die sluit van die ‘Straat van Hormuz’ en Oorlog in die Midde-Ooste sal Brandstof en die Dollar ‘n krisis bereik met ernstige gevolge…
“GATVOL om te probeer oorleef in die F*kken land! – Hoe lank voor die barbare slaag en ek is dood?”
2
06:54

“GATVOL om te probeer oorleef in die F*kken land! – Hoe lank voor die barbare slaag en ek is dood?”

'n Blanke Suid Afrikaner wat sopas 'n kaping oorleef het, vir die soveelste keer, het op sosiale media sy woede en frustrasie uitgespreek en gee nie meer om of dit nou rassisties is of nie - dit gaan oor oorlewing, nie "rassisme" nie. Hy is moeg vir die liberale en ander wat die ANC in bevind hou sodat hulle kan aanhou moord, steel, teel, brand en vernietig...
“I Read the Book”
0
12:22

“I Read the Book”

Ons leef nou die tye waar leuens geopenbaar sal word en die waarheid gaan seëvier.
“Lockdowns” kom!!
0
16:41

“Lockdowns” kom!!

Die wêreld se energievoorsiening is onder druk. Oliepryse styg, spanning eskaleer en die vraag ontstaan: Is nuwe ‘lockdowns’ op pad? Kyk wat besig is om te gebeur… ⚠️
“Right in that Furnace”…
0
13:24

“Right in that Furnace”…

Sommige gaan in/tussen die vure van geweld wees – enige momentum in die huidige Onrus, Protes en zenofobie kan daartoe lei…
“The Belly of the Beast”
0
07:39

“The Belly of the Beast”

Hierdie uitlating van Pam Bondi (Prokureur-generaal van die VSA) is ‘n bewys van die boosheid van ons huidige owerhede…