Die GROOT Ontbyt vier 2 jaar!
Dit verg meer as spek en eiers om ‘n heilsame ontbyt in te kry. Die GROOTontbyt is die botter op jou brood en die volroom in jou koffie. Ons vier saam met ons gehoor ‘n gedekte ontbyttafel van 500 episodes en 2 jaar! Kom sit elke weeksdag saam met ons aan, waar jy kyk op die kassie én luister op jou radio.
#GROOTontbyt @kykNETtv Ons vier vandag 2 jr. op die kassie! ‘n Voorreg om jou te kan inlig & vermaak! ‘n Terugflits na vandag se program. pic.twitter.com/VqEOGnnuon
— GROOTfm 90.5 (@GrootFM) August 10, 2017
(Visited 92 times, 1 visits today)
