#SKOOLMETDIEBESTEGEES – 18 Augustus Hoërskool Hans Moore

Die Moories het die oggend afgeskop met ‘n toekenning deur Ruben Delmage vir die #SKOOLMETDIEBESTEMUFFINS maar gou het die leerlinge van Hoërskool Hans Moore vir ons gewys dat hulle ook M-O-V-E-S het! En toe die son begin om ons yssssssssskoue voete en gevriesde hande bietjie te ontdooi kon ons saam met die Moories en die ongelooflike Lee Scott behoorlik #BOSgaan!











































(Visited 15 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.