Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SA-nuus335 Videos

’n Blik op Mike Bolhuis
0
01:40

’n Blik op Mike Bolhuis

Maroela Media het die private speurder Mike Bolhuis gevra wat die boodskap is wat hy hoop mense neem uit die nuwe televisiereeks Bolhuis wat handel oor die sake wat hy en sy span speurders ondersoek. Die reeks vertoon tans op kykNET-kanaal 144 op Woensdagaande om 20:00. Kyk die video om te hoor wat hy hierop antwoord. * Hierdie verslag is saamgestel deur Esté Meyer Jansen. * Videoredigeering deur Marius Vermaak. * Besoek Maroela Media vir meer oor hierdie storie: https://maroelamedia.co.za/vermaak/televisie/n-blik-op-mike-bolhuis/
“GATVOL om te probeer oorleef in die F*kken land! – Hoe lank voor die barbare slaag en ek is dood?”
2
06:54

“GATVOL om te probeer oorleef in die F*kken land! – Hoe lank voor die barbare slaag en ek is dood?”

'n Blanke Suid Afrikaner wat sopas 'n kaping oorleef het, vir die soveelste keer, het op sosiale media sy woede en frustrasie uitgespreek en gee nie meer om of dit nou rassisties is of nie - dit gaan oor oorlewing, nie "rassisme" nie. Hy is moeg vir die liberale en ander wat die ANC in bevind hou sodat hulle kan aanhou moord, steel, teel, brand en vernietig...
Boer se ongewone ‘waghond’ maak opslae
0
01:07

Boer se ongewone ‘waghond’ maak opslae

Baie boere hou kwaai honde aan om hulle teen plaasaanvalle te beskerm, maar ʼn boer van die Hoopstad-distrik in die Vrystaat het ʼn stap verder gegaan om die veiligheid om sy plaas op te skerp. Snags loop ʼn volwasse leeumannetjie om Tobie Bird se plaashuis om hulle teen aanvallers te beskerm.
SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019
0
04:55

SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019

Hier volg die nuus flitse vir SAUK Nuus: – Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme – Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC […]
0
05:08

Swart polisie verkrag blanke man in die openbaar “omdat hy wit is” volgens slagoffer.

Swart polisie verkrag blanke man in die openbaar “omdat hy wit is” volgens slagoffer. Two black cops rape white guy in public, “because he was white”, according to victim. Shocking footage of alleged police brutality in Fourways emerges (WARNING: Graphic images) DOUGLASDALE – A video has emerged which depicts alleged police brutality by members of […]
Orania Groei en is Bykans Misdaad Vry – Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?
0
08:17

Orania Groei en is Bykans Misdaad Vry – Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?

Die meerderheid van die minderheidsgroep in Suid Afrika is moedeloos, onseker en vrees die toekoms. Sonnige Suid Afrika word gekenmerk deur algemene onbevoegdheid en wetteloosheid. Die blatante korrupsie laat ‘n bitter smaak in die landsburgers se monde. Elders in Suid Afrika leef ‘n gemeenskap in ‘n bykans misdaad vrye omgewing waar inwoners spog dat hulle […]