Die walle van ʼn waterreservoir in Alameinlaan in Montclair, Durban, het op 4 Mei 2019 omstreeks 05:00 meegegee en honderde kiloliter water het uitgestroom.
Indien die ou Suid-Afrikaanse vlag dus op grond van die aanstootlikheidswaarde daarvan tot haatspraak verklaar en verban moet word, kan ’n veel sterker argument aangevoer word dat die SAKP en selfs die ANC se vlag ook verban moet word.
Louis Loubser is onlangs benoem as die wenner van die eerste AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie, wat vanjaar aangebied is. Loubser, ’n boer van Robertson, is die eienaar en stigter van Tree Hog, ’n innoverende waterbesparing- en besproeiingstelsel.
Skakel elke weeksdag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur saans om na ons Nuus Bulletin te luister. Al begin die pandemie afwaartse neigings toon, is daar teikens dat wêreldvrede meer onstabiel raak. Mens wonder soms hoe wêreldleiers heeldag oor wêreldvrede en internasionale diplomatiek preek, terwyl hulle geheime staatsdienste het soos […]