Tuks-student hospitaal toe ná uitvoering skeefloop

Die voorval waarin ʼn student aan die Universiteit van Pretoria Saterdag tydens die Step It Up-danskompetisie, voorheen bekend as Serrie, beseer is, word as ʼn ongeluk bestempel. Die student, ʼn inwoner van die Madelief-dameskoshuis van die universiteit, is tydens dié koshuis se optrede in die eindstryd van die kompetisie in die universiteit se amfiteater op die kampus beseer toe sy as deel van die uitvoering deur haar koshuismaats in die lug gegooi is. (Video: Twitter via @MuloiwaThendo)

(Visited 57 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.