ʼn Veldbrand wat sedert Maandagaand in die Kaapse Wynlande woed hou tans ‘n bedreiging vir Franschoek en omliggende plase in.
Lees Maroela Media se berig hier: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/fotos-en-video-veldbrand-buite-beheer-in-kaapse-wynlande/
