“Dit is net goed as ons dit doen” – Biden en elke Demokraat het Trump ‘n rassis genoem toe hy reis uit Afrika verbied het, nou doen Biden presies dieselfde, selfs nadat Trump die verbod opgehef het! Ons moet egter wonder, het Biden se intense haat vir Afrikaners iets daarmee te doen? Wat dit nog […]
Maroela Media het sy lesers gevra om hulle vrae oor die regering se Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aan te stuur. Uit die vrae wat Maroela Media ontvang het, is dit duidelik dat daar talle bekommernisse oor dié plan is.
Op die paneel: dr. Johann Serfontein, senior gesondheidskonsultant van HealthMan, verbonde aan die Vryemarkstigting, dr. Anthea Jeffery van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, en Morné Malan van die Solidariteit Navorsingsinstituut, asook Flip Buys van die Solidariteit Beweging.
Vyf mans staan op ʼn aanklag van poging tot moord tereg in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar by ʼn KFC-restaurant in Pretoria. http://maroelamedia.co.za/tag/kfc-voorval/
Voorbeeld van hoe Europeerse skynheiligheid die sosiale en gemeenskaplike vertroue vernietig…. Vandag se storie kom uit Hansel in die suid-ooste van Nederland, en is ‘n goeie voorbeeld van hoe Europa se skynheiligheid hul eie gemeenskaplike vertroue vernietig, deur dat hulle miljoene migrante invoer van die Derde Wêreld, wat nie dieselfde waardes as die Europeërs deel […]
Toestande in die Eden-distrik wat Knysna insluit het vererger nadat stormsterk wind sedert Saterdag om 11:00 brande in die omgewing laat opgevlam en lugbestryding gekniehalter het. http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/video-knysna-brande-stormsterk-wind-belemmer-brandbestryding/
Toestande in die Eden-distrik, waaronder Knysna, het vererger nadat stormsterkte winde seder 11:00 brande in die omgewing opgevlam en lugbestryding gekniehalter het. Die video is Saterdag omstreeks 09:00 op sosiale media gedeel van die N2-snelweg buite Jeffreysbaai wat vir verkeer gesluit was.
Anton du Plessis en dr. Wallace Vosloo het beeldmateriaal waarop ʼn mens kan sien hoe die rook uit ʼn dig beboste gedeelte van die inheemse woud in die Elandskraal-omgewing borrel aan Maroela Media verskaf. Die beeldmateriaal is op 29 April deur ʼn hommeltuig wat oor die woud vlieg, geneem. Die inwoners het glo die brandweer […]
Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole óók ondersoek kan word.
So lui die memorandum wat vandag tydens ’n massa-optog deur sowat 1000 betogers onder leiding van Cosatu aan die Hoërskool Overvaal en Gautengse onderwysdepartement oorhandig is.
Die EFF, ANC, ANC-jeugliga en die onderwysvakbonde Cosas en Sadou is van die 12 belangegroepe wat na dié skool in Vereeniging opgeruk het om ’n memorandum te oorhandig wat teen die skool se enkelmedium-taalbeleid beswaar maak.
Piet Botha (Die foto is gepubliseer met vergunning van die fotograaf, Colin Windell) Die operasie wat Piet Botha, gewilde blues-en-rockmusikant, die afgelope week moes ondergaan nadat hy twee rugwerwels tydens ʼn konsert gebreek het, was suksesvol. Maroela Media het vroeër berig die sanger het twee rugwerwels gebreek toe hy van die verhoog afgeval het tydens […]
ʼn Hoërskoolmeisie wat Donderdag ten aanskoue van ander leerders op die skoolterrein deur ʼn medeleerder aangerand is, sê sy is nou te bang om terug te keer skool toe en sal waarskynlik van skool verwissel.
Die Hoërskool Parys in die Vrystaat betreur ʼn voorval wat Maandag in ʼn gr. 9-klaskamer by die skool plaasgevind het waarin een leerling glo ʼn ander aangerand het.
ANC lede is glo doelbewus besig om plase in die Kaap aan die brand te steek na ‘n rassistiese swart Facebook gebruiker ‘n oproep gemaak het vir aanvalle op Wit Boere in Kaapstad met vuurhoutjies – die pos is 2 weke oud en is nog steeds daar…
Kom Klets op Maatjie.com en Maak Nuwe Vriende. Wie weet, dalk kliek julle? Kom sluit gratis aan, laai die Toep af, en snuffel deur duisende profiele in die veiligheid van jou eie huis, op jou eie tyd, en volgens jou eie voorafgestelde voorkuere soos ligging, stokperdjies, diet, ras, ouderdom, ens. Voeg profiele waarvan jy hou […]
Twee mans is op beeldmateriaal vasgevang waar hul ʼn beseerde man hardhandig hanteer en rondsleep – alles ten aanskoue van die plaaslike gemeenskap wat die voorval op video vasvang.
Agt jaar sedert die leier van die EFF, Julius Malema, skote in die lug afgevuur het voor ’n skare van 20 000 mense, is hy vandag uiteindelik in die Oos-Londense Landdroshof tot vyf jaar effektiewe tronkstraf gevonnis. AfriForum se hoofwoordvoerder van Gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, meen die vonnis wat landdros Twanet Olivier aan Malema opgelê het, bevestig […]