Maroela Media het die private speurder Mike Bolhuis gevra wat die boodskap is wat hy hoop mense neem uit die nuwe televisiereeks Bolhuis wat handel oor die sake wat hy en sy span speurders ondersoek. Die reeks vertoon tans op kykNET-kanaal 144 op Woensdagaande om 20:00. Kyk die video om te hoor wat hy hierop antwoord.
* Hierdie verslag is saamgestel deur Esté Meyer Jansen.
* Videoredigeering deur Marius Vermaak.
* Besoek Maroela Media vir meer oor hierdie storie: https://maroelamedia.co.za/vermaak/televisie/n-blik-op-mike-bolhuis/
Suid Afrika vandag is Amerika se voorland. Kandidaat vir VSA Presidensiële verkiesing 2016 praat met SAUK Nuus blad se stigter, in radio skou wat aan 3 Miljoen Amerikaanse luisteraars uitgaan.
Kom Boere, gooi jou witskuld juk af! Waarom was dit reg vit Brittanje om lande te verower deur oorlog tot 1902, maar nie vir die Boervolk nie? Hier is ons op die voorstoep van Unie Gebou, waar die Khoisan ‘n permanente kamp opgerig het. Hulle is nou al vir meer as ‘n jaar hier. Waarom […]
Indien die ou Suid-Afrikaanse vlag dus op grond van die aanstootlikheidswaarde daarvan tot haatspraak verklaar en verban moet word, kan ’n veel sterker argument aangevoer word dat die SAKP en selfs die ANC se vlag ook verban moet word.
'n Blanke Suid Afrikaner wat sopas 'n kaping oorleef het, vir die soveelste keer, het op sosiale media sy woede en frustrasie uitgespreek en gee nie meer om of dit nou rassisties is of nie - dit gaan oor oorlewing, nie "rassisme" nie.
Hy is moeg vir die liberale en ander wat die ANC in bevind hou sodat hulle kan aanhou moord, steel, teel, brand en vernietig...
Asof dit 'n verskil gaan maak, gaan Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, dié party se verteenwoordigers in Pretoria “vandag nog vra” om ’n beroep op die plaaslike owerheid te doen om die EFF te laat pa staan vir die skade wat tydens Woensdag se betogings in Pretoria aangerig is.
‘n Ramp is besig om te ontvou en die hoofstroommedia is soos gewoonlik stil omdat diegene wie hulle altyd verdedig, het dit begin. ‘n Protesaksie in Hertzogville op Sondag 18 Oktober het gelei tot die vernietiging van minstens 100 000 hektaar weiding en landbougrond en die dood van talle vee en wild. Die protes deur […]
By Senekal2 het die Economic Freedom Fighters (EFF) se Mbuyiseni Ndlozi ‘n lied gesing wat klink asof hy EFF volgers aanhits tot brandstigting. Die roep van die brandweer kan sarkasties bedoel gewees het, om te beweer dat hulle onskuldig is. Hier is die vertaling: O bizan’ ifirebrigade! / O roep die brandweer julle! Bath’ umlilo […]
Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan 'n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te red.
Baie boere hou kwaai honde aan om hulle teen plaasaanvalle te beskerm, maar ʼn boer van die Hoopstad-distrik in die Vrystaat het ʼn stap verder gegaan om die veiligheid om sy plaas op te skerp. Snags loop ʼn volwasse leeumannetjie om Tobie Bird se plaashuis om hulle teen aanvallers te beskerm.
Daar is 'n uitroep om die Landbouweekblad (Naspers) te boikot nadat die tydskrif se Besturende Redakteur meen EFF is beter as ons "White Trash" omdat ons ontsteld is oor die petrolbom op die Paul Kruger standbeeld.
Hier volg die nuus flitse vir SAUK Nuus: – Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme – Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC […]
ʼn Baba-oppasser wat op beeldmateriaal vasgevang is waar sy ʼn nege maande oue baba hardhandig in haar bababed gooi, word nou van poging tot moord aangekla.
Swart polisie verkrag blanke man in die openbaar “omdat hy wit is” volgens slagoffer. Two black cops rape white guy in public, “because he was white”, according to victim. Shocking footage of alleged police brutality in Fourways emerges (WARNING: Graphic images) DOUGLASDALE – A video has emerged which depicts alleged police brutality by members of […]
Die meerderheid van die minderheidsgroep in Suid Afrika is moedeloos, onseker en vrees die toekoms. Sonnige Suid Afrika word gekenmerk deur algemene onbevoegdheid en wetteloosheid. Die blatante korrupsie laat ‘n bitter smaak in die landsburgers se monde. Elders in Suid Afrika leef ‘n gemeenskap in ‘n bykans misdaad vrye omgewing waar inwoners spog dat hulle […]