Afrikaner156 Videos

Van Kuruman tot Cootamundra – die lied van ʼn volk in ‘verstrooiing’

Dr. Dirk Hermann saam met Carl Koekemoer, die eienaar van Biltong en Boerewors in Australië. Foto: Verskaf. Ons land in die pragtige stad Sydney. Ons beleef die Sydney-operahuis, die Sydney-hawebrug, watertaxi’s en talle ander goed wat nie aan ons in Suid-Afrika bekend is nie. Daar is tog dinge wat bekend is, soos die Britse argitektuur […]
0
24:00

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 10 – Poppie Kry Stilstuipe

Frikkadel moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly, Poppie gaan vroeg huistoe omdat sy siek voel. Boeboe is oortuig dat sy swanger is en Worsie laat sy ma weet wat op haar beurt weer vir die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg toe hulle dokumente moes laat teken. Boeboe en Worsie oortuig Frik om 'n romantiese aand te reel om Poppie uit haar stilstuipe te laat kom.
0
23:33

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 13 – Poppie is Op Pad

Poppie se werk stuur haar op 'n kursus na Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegtuigkaartjie. 'n Meisie wat saam met Worsie op skool was maak haar verskyning op die dorp en sy ma wil hê hy moet hom oor haar ontferm.
0
25:43

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 9 – Lulu en Loftus

Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frikkadel moet iemand kry om uit te help want hy wil na 'n baie belangrike rugbywedstryd gaan kyk: Noord-Transvaal teen Natal. Poppie en hy kry stry en sy weier om hom te help. Tiger gee vir hom 'n plek se naam wat hom sal help om kelnerinne te kry, maar tot sy skok is dit 'n "escort agency". Toe dit lyk of sy kanse om na die wedstryd te gaan kyk nul is, tree Poppie in en sy beman die Vetkoekpaleis.
image-.jpg
0

Yzerfontein ACVV Basaar met Melo3 Musiek-Groep

Kom kuier en koop by ons basaar en ondersteun ons wonderlike diens aan ons ouer mensies op die dorp..

Datum:- 31 Maart 2018

Tyd:- 8:30 tot 13:00

Toegang:- Gratis

3 Vriende wat hulle passie vir musiek met ander wil deel.

Is u opsoek na ‘n plekkie naby om te oornag?? SA Radio

Zita Pretorius se nuutste enkelsnit, “BEGIN WEER”
0
03:50

Zita Pretorius se nuutste enkelsnit, “BEGIN WEER”

Sedert Zita die Afrikaanse musiek mark in 2011 betreë het, groei sy van krag tot krag. Zita spog met verskeie albums op haar kapstok en ook ‘n hoop nominasies en toekennings. Sy is vars, oorspronklik and steeds verrassend.