Afrikaanse musiek946 Videos

Grandma’s Feather Bed
0
02:19

Grandma’s Feather Bed

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Grandma's Feather Bed · Fredi Nest Sing John Denver ℗ 2015 SME Africa (Pty) Ltd Composer, Lyricist: Jim Connor Auto-generated by YouTube.
Petra Mans – The Story Cover
0
03:41

Petra Mans – The Story Cover

The Story, originally sung by Brandy Carlile. This one is one of my favourites sung live at the Popular Sound Concert.
Ek Sal Jou Nie Laat Gaan
0
03:41

Ek Sal Jou Nie Laat Gaan

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Ek Sal Jou Nie Laat Gaan · Fredi Nest My Hele Hart & ander Love Songs ℗ 2013 SME Africa (Pty) Ltd Auto-generated by YouTube.
Charles Segal – Skemeruurtjie
0
02:17

Charles Segal – Skemeruurtjie

Charles Segal is op 15 Junie 1929 in Joniskis, Litaue, gebore, maar sy ouers het hulle in Suid-Afrika gevestig toe hy 2 jaar oud was. Hy het klassieke musiek studeer en het beide ‘n “Associate (ATCL)” en “Licentiate” van die “Trinity College of London (LTCL)” geword. He was ook ‘n stigterslid van die Suider-Afrikaanse Musiek […]
Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – Guy het nie hare nie
0
01:46

Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – Guy het nie hare nie

Gordon Charles Bayman is op 9 Januarie 1917 gebore en het sy kinderjare in die Kaap in ‘n regte storieboek-omgewing deurgebring, wat grootliks daartoe bygedra het dat hy ‘n briljante storieverteller geword het. Hy was welbekend as radio omroeper en as verhoog- en rolprentakteur, veral vir sy karakterisering van sy geliefde Kaapse Kleurling, vir wie […]
Maritsa – Sing ‘n liedjie met my
0
02:51

Maritsa – Sing ‘n liedjie met my

Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het […]
Jo Black – Spring (Live At The Sun Arena / 2019)
0
04:09

Jo Black – Spring (Live At The Sun Arena / 2019)

Lusiter na ‘Spring – Live’ hier: https://JoBlack.lnk.to/SpringLive Volg My: Facebook: https://www.facebook.com/JoBlack8/ Instagram: https://www.instagram.com/joblack8/ Twitter: https://twitter.com/joblack_btg #JoBlack Music video by Jo Black performing Spring (Live At The Sun Arena / 2019). © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA] http://vevo.ly/faRwQT
Al Debbo – Billy boy
0
02:07

Al Debbo – Billy boy

Alec Debbo is op 22 Junie 1924 in Bloemfontein gebore. Sy ma was ‘n Afrikaanse nooi en ook ‘n begaafde sangeres, maar is oorlede toe hy slegs nege jaar oud was. Sy pa, Azar Debbo, was van Libanese afkoms en was ‘n winkelier in Bloemfontein. In hulle huis is Afrikaans, Engels en Arabies gepraat. Reeds […]
Die van Wyk Broers – When the saints go marching in
0
01:48

Die van Wyk Broers – When the saints go marching in

Die van Wyk broers was van Klerksdorp en het bestaan uit: 1. Adriaan (Stompie) op konsertina; 2. Johannes (Hansie) as hoof kitaarspeler; 3. Hendrik (Hennie) op baskitaar. Hulle het eers vir Jannie van Tonder gespeel voordat hulle besluit het om hulle eie orkes te begin. Aanvanklik het hulle bekend gestaan as Die van Wykies en […]
Bill Walker – Hier’s ek weer
0
02:05

Bill Walker – Hier’s ek weer

William Alfred Walker is op 28 April 1927 in Sydney, Australië gebore. Hy het reeds op die ouderdom van 6 klavierlesse begin neem, en het na skool ‘n meestersgraad in musiek aan die Sydney Universiteit se Konservatorium van Musiek behaal. Op universiteit het hy ook opgetree as orkesleier by baie van die mees gewilde nagklubs […]
Groep Twee – Wanneer môre kom
0
02:18

Groep Twee – Wanneer môre kom

Gert van Tonder is op 29 Junie 1941 op Bergplaas, ‘n bosboustasie tussen George en Knysna, gebore en het na skool by die SAUK in Durban begin werk in die byklanke-afdeling. Sias Reinecke is op 23 April 1940 in Johannesburg gebore, het sy skoolloopbaan voltooi aan Laerskool Rosettenville en aan Hoërskool Fakkel in Johannesburg, waarna […]
Dennis van Rooyen – a. Daar kom die wa b. Bokkie c. Suikerbossie
0
02:21

Dennis van Rooyen – a. Daar kom die wa b. Bokkie c. Suikerbossie

Dennis van Rooyen is op 17 Junie 1920 in Pietermaritzburg gebore en het op die ouderdom van ses jaar klavierlesse begin neem. Hy het ook geleer om die orrel te bespeel en was op dertienjarige leeftyd reeds ‘n kerkorrelis. In 1939 was hy die eerste kunstenaar om in Pietermaritzburg die Hammond-orrel by huweliksonthale en ander […]
Hansie Roodt – Swazi girl (Swazinooi)
0
02:16

Hansie Roodt – Swazi girl (Swazinooi)

Hansie (Johannes Petrus) Roodt is op 28 Augustus 1938 in Krugersdorp gebore, en het in Carletonville groot geword. Hy het leer kitaar speel by sy pa en ouer broer, Roy, beide baie bekwame musikante. Roy het later jare ‘n solo kunstenaar in eie reg geword en het ook ‘n aantal albums uitgereik. Hansie het matriek […]
Groep Twee – Baie, bietjie babie
0
01:58

Groep Twee – Baie, bietjie babie

Gert van Tonder is op 29 Junie 1941 op Bergplaas, ‘n bosboustasie tussen George en Knysna, gebore en het na skool by die SAUK in Durban begin werk in die byklanke-afdeling. Sias Reinecke is op 23 April 1940 in Johannesburg gebore, het sy skoolloopbaan voltooi aan Laerskool Rosettenville en aan Hoërskool Fakkel in Johannesburg, waarna […]
Kobus & Hannelie – Lentedae
0
02:24

Kobus & Hannelie – Lentedae

Jacobus de Witt is op 10 Oktober 1945 in Pretoria gebore en het skool gegaan aan Laerskool Menlopark en aan die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria. Hierna het hy by die Universiteit van Pretoria ingeskryf om homself te kwalifiseer as ‘n geneesheer, en was hy ook een van die stigterslede van die Universiteitskoor. In 1968 […]
Pote Orkes – Wings of love
0
03:04

Pote Orkes – Wings of love

Die orkes van die Potchefstroomse Onderwyskollege (POK) het aanvanklik bekend gestaan as Pootnote, maar in Julie 1977 is dit herdoop na die Pote Orkes met die volgende lede: 1. Willie van Heerden – baskitaar en sang 2. Theo Taljaard – ritme kitaar 3. Jan Botha – leier kitaar 4. Johan du Plessis – orrel 5. […]
Esmé Euvrard – Die klokke lui
0
02:39

Esmé Euvrard – Die klokke lui

Esmé Euvrard was ‘n baie gewilde radio omroeper, sangeres en aktrise. Sy is op 19 Mei 1919 in Smithfield in Vrystaat gebore en sal sekerlik altyd onthou word vir die program “Só maak mens” wat sy saam met Jan Cronjé op Springbok Radio aangebied het. Dit was ‘n program waarin huishoudelike raad en resepte met […]

Chris Chameleon

Voorheen bekend as die sanger en baskitaarspeler vir die rock groep Boo!, het Chris Chameleon nie gesukkel om vir homself ‘n groot groep toegewyde aanhangers te verseker aan die begin van sy solo-loopbaan nie. Chameleon is veral bekend vir sy toonsettings van verskeie Ingrid Jonker gedigte en sy “Klassieke Chameleon” vertonings, wat op CD en […]
Niek Potgieter – Ja-nee-vastrap
0
02:10

Niek Potgieter – Ja-nee-vastrap

Ek het tans geen informasie oor Niek Potgieter nie, maar sal byvoeg indien ek iets opspoor. Hierdie liedjie is vanaf die 10" album "Padlangs" wat waarskynlik teen die einde van 1956 of vroeg in 1957 vrygestel is.
Boet van Wyk & Sy Orkes – Skeermes polka
0
01:53

Boet van Wyk & Sy Orkes – Skeermes polka

Well-known South African artist and band leader of the 1960s and 1970s, who recorded mostly in the "boeremusiek" genre, although he released a number of albums with popular music during the 1970s. He had a hit on the South African Top 20 in 1967 with "Oliekolonie", which reached #10 and charted for 7 weeks. This song is off the album "Oliekolonie", released in 1967.