Afrikaanse musiek946 Videos

Kobus & Hannelie – Luister na die branders
0
02:22

Kobus & Hannelie – Luister na die branders

Jacobus de Witt is op 10 Oktober 1945 in Pretoria gebore en het skool gegaan aan Laerskool Menlopark en aan die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria. Hierna het hy by die Universiteit van Pretoria ingeskryf om homself te kwalifiseer as ‘n geneesheer, en was hy ook een van die stigterslede van die Universiteitskoor. In 1968 […]
Pote Orkes – Theme from ‘The Wild Angels’ (Ontheffingslied)
0
02:28

Pote Orkes – Theme from ‘The Wild Angels’ (Ontheffingslied)

Die orkes van die Potchefstroomse Onderwyskollege (POK) het aanvanklik bekend gestaan as Pootnote, maar in Julie 1977 is dit herdoop na die Pote Orkes met die volgende lede: 1. Willie van Heerden – baskitaar en sang 2. Theo Taljaard – ritme kitaar 3. Jan Botha – leier kitaar 4. Johan du Plessis – orrel 5. […]
Esmé Euvrard – Desiderata
0
03:52

Esmé Euvrard – Desiderata

Esmé Euvrard was ‘n baie gewilde radio omroeper, sangeres en aktrise. Sy is op 19 Mei 1919 in Smithfield in Vrystaat gebore en sal sekerlik altyd onthou word vir die program “Só maak mens” wat sy saam met Jan Cronjé op Springbok Radio aangebied het. Dit was ‘n program waarin huishoudelike raad en resepte met […]
Dirk Laas – Altona-vastrap
0
02:14

Dirk Laas – Altona-vastrap

Ek het tans geen informasie oor Dirk Laas nie, maar sal byvoeg indien ek iets opspoor. Hierdie liedjie is vanaf die 10" album "Padlangs" wat waarskynlik teen die einde van 1956 of vroeg in 1957 vrygestel is.
Boet van Wyk & Sy Orkes – Slangsleep kwela
0
02:07

Boet van Wyk & Sy Orkes – Slangsleep kwela

Well-known South African artist and band leader of the 1960s and 1970s, who recorded mostly in the "boeremusiek" genre, although he released a number of albums with popular music during the 1970s. He had a hit on the South African Top 20 in 1967 with "Oliekolonie", which reached #10 and charted for 7 weeks. This song is off the album "Oliekolonie", released in 1967.
ZITA – advertensie Radio (skakerings van dagbreek album)
0
00:31

ZITA – advertensie Radio (skakerings van dagbreek album)

ZITA - skakerings van dagbreek. Now available in all leading music stores. Follow ZITA on Facebook or Twitter: @ZITApretorius ZITA's solo album is now available to purchase on iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/skakerings-van-dagbreek/id563450326
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Twenty-one
0
02:12

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Twenty-one

Chris plays in the forest and dunes of Soest before heading to Noordwijk for the last performance of the week. November 1. Part of the Chris Chameleon 2009 Theater Tour to Belgium and The Netherlands.
Chris Chameleon Theater Tour 2009: Day Zero & One
0
03:13

Chris Chameleon Theater Tour 2009: Day Zero & One

Welcome to the video blog of day 0 and 1 of Chris Chameleon's Theater tour to Belgium and the Netherlands. In this episode, we go from Sun City to Europe in 24 hours. October 11 & 12.
Pedal Op die Metal
0
03:03

Pedal Op die Metal

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Pedal Op die Metal · Fredi Nest Die Platinum Reeks ℗ 2011 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Auto-generated by YouTube.
It’s a Lie
0
02:30

It’s a Lie

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises It's a Lie · Fredi Nest I Surrender ℗ 2018 IB Entertainment under exclusive license to Next Music Released on: 2018-10-15 Auto-generated by YouTube.
I Can’t Imagine
0
02:51

I Can’t Imagine

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises I Can't Imagine · Fredi Nest I Surrender ℗ 2018 IB Entertainment under exclusive license to Next Music Released on: 2018-10-15 Auto-generated by YouTube.
Wie is die Suidlanders? / Who are the Suidlanders?
0
03:35

Ricus Nel – Boesmanland

Music video by Ricus Nel performing Boesmanland. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/xMZgO5
Myne
0
03:06

Myne

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises Myne · Fredi Nest Wie Is Jy? ℗ 1999 Street Sounds Released on: 2004-12-28 Auto-generated by YouTube.
Ricus Nel – Bosveld TV
0
04:05

Ricus Nel – Bosveld TV

Music video by Ricus Nel performing Bosveld TV. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/VDtwVc
The Story Behind The Springboks’ Return to International Rugby
0
02:35

Gert Potgieter – Moeder

Gerhardus Petrus Potgieter is op 14 November 1929 te Watervallandgoed in Johannesburg gebore (deesdae staan dit bekend as Northcliff). Hy het reeds op skool formele sangopleiding ontvang en het met groot sukses die rol van Mordechai in Handel se Esther vertolk. Nadat hy sy skoolloopbaan voltooi het aan Helpmekaar Hoërskool, het hy by Die Transvaler […]
Ricus Nel – Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
0
03:31

Ricus Nel – Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017)

Music video by Ricus Nel performing Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/GM4iDc
Sewus van Rooyen – Ghitaar se moses
0
01:46

Sewus van Rooyen – Ghitaar se moses

Hierdie plaat verteenwoordig sekerlik een van die grootste slenters in die geskiedenis van Afrikaanse musiek, indien nie in dié van Suid-Afrikaanse musiek nie! Eerstens was daar nooit ‘n plaaslike kitaarspeler met die naam Sewes van Rooyen nie, maar was dit in werklikheid ‘n skuilnaam wat Taffie Kikillus gebruik het. Dit opsigself is nie werklik so […]
Jannie du Toit – Drie-uur in die môre
0
03:00

Jannie du Toit – Drie-uur in die môre

Johannes Hendrik du Toit is op 13 Desember 1951 in Heidelberg, Gauteng, gebore en is reeds sedert 1971 besig met Afrikaanse musiek. Hy het aan die Hoërskool Menlopark in Pretoria gematrikuleer waarna hy Nasionale Diensplig aan die Lugmaggimnasium in Valhalla voltooi het. Hierna het hy ‘n B Juris LLB aan die RAU (nou UJ) behaal, […]
Groep Twee – U is ons Ster
0
02:23

Groep Twee – U is ons Ster

Gert van Tonder is op 29 Junie 1941 op Bergplaas, ‘n bosboustasie tussen George en Knysna, gebore en het na skool by die SAUK in Durban begin werk in die byklanke-afdeling. Sias Reinecke is op 23 April 1940 in Johannesburg gebore, het sy skoolloopbaan voltooi aan Laerskool Rosettenville en aan Hoërskool Fakkel in Johannesburg, waarna […]
Louis van Rensburg – Boerebrood
0
02:28

Louis van Rensburg – Boerebrood

Louis Wilfred Janse Van Rensburg is op 31 Julie 1944 in Johannesburg gebore en het in Crosby groot geword waar hy die Hoërskool D.F. Malan bygewoon het. Hy het reeds as jong seun die harmonika bemeester, hoewel hy op daardie stadium geen aspirasies gehad het om eendag ‘n musikant te word nie. In matriek het […]
Ruben Lennox – ‘n Duisend liggies
0
03:05

Ruben Lennox – ‘n Duisend liggies

Ruben Joseph Lennox is op 26 Maart 1946 in Beaufort-Wes gebore en het sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoërskool Sentraal waar hy ook lid was van ‘n skool orkes met die naam The Four Beams. Hy het reeds in standerd nege sy eerste liedjie, “Down Hawaiian Way”, geskryf. Na matriek het hy drie onderwys diplomas, […]