7de Hemel
Titel: 7de Hemel
Kunstenaar: Chris Chameleon
7de Hemel is ‘n versameling van liedjies wat deur die veelsydige Chris uitgevoer was in die uiters gewilde Suid-Afrikaanse televisiesepie 7de Laan waar Chris die geliefde karakter Liam vertolk het. 7de hemel het platinumstatus bereik binne 2 maande van eerste vrystelling en dit het dubbele platinumstatus bereik in 2009.
Formaat: CD
Etiket: Rhythm Records
Datum: 2006
Snitte:
- Droomland
- Steeredank
- Houvas
- Wagtyd
- Kwaad
- Droomverlore
- Vlerke
- Reis
- Groet
- Gebroke Siel
- Hartlam
- Stapelgek
- Genade Van Die Liefde
(Visited 55 times, 1 visits today)
