Provided to YouTube by The Orchard Enterprises
Kom Na My Toe · Fredi Nest
Wie Is Jy?
℗ 1999 Street Sounds
Released on: 2004-12-28
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by Sony Music Entertainment
Rev Haar In die Rooi In · Fredi Nest
Kom Kry Vir Jou
℗ 2007 SME Africa (Pty) Ltd
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by Sony Music Entertainment
Doen Wat Ek Doen · Fredi Nest
Kom Kry Vir Jou
℗ 2007 SME Africa (Pty) Ltd
Composer, Lyricist: Tim Johnson
Auto-generated by YouTube.
Music video by Ricus Nel performing Some Broken Hearts Never Mend. (C) 2011 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/CmmRUT
Provided to YouTube by Sony Music Entertainment My Sweet Lady · Fredi Nest Sing John Denver ℗ 2015 SME Africa (Pty) Ltd Composer, Lyricist: John Denver Auto-generated by YouTube.
Francois van Heyningen is op 23 Mei 1935 op Theunissen in die Vrystaat gebore, en het sy skoolloopbaan op Bultfontein voltooi. Hy het reeds op skool sanglesse begin neem, en het na skool verdere lesse by prof PJ Lemmer in Bloemfontein, asook by Gregorio Fiasconaro in Kaapstad gekry. Nadat hy vir ‘n versekerings- asook vir […]
Charles Segal is op 15 Junie 1929 in Joniskis, Litaue, gebore, maar sy ouers het hulle in Suid-Afrika gevestig toe hy 2 jaar oud was. Hy het klassieke musiek studeer en het beide ‘n “Associate (ATCL)” en “Licentiate” van die “Trinity College of London (LTCL)” geword. He was ook ‘n stigterslid van die Suider-Afrikaanse Musiek […]
Music video by Ricus Nel performing Ouskool-Boerseun (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/Vh7WwW
Michael du Preez het sy opname debuut in 1964 by Gallo gemaak met die album “Swing And Sway” waarop hy begelei is deur Billy Prout-Jones op tromme en Cecil Ferra op bas. Met die opneem van sy langspeelplaat “Die Huwelikslied” is hy deur Hennie Bekker se orkes begelei, terwyl Billy Forrest en Ian Martin vir […]
Michael de Kock is ‘n skuilnaam vir Con Lamprecht. Johan Conrad Lamprecht is in 1907 in Johannesburg gebore, maar het vanaf die ouderdom van 6 vir vier jaar in Nederland gewoon met sy ouers en het ook daar begin skool gaan. Met hulle terugkeer na Suid-Afrika het die gesin hulle op Colesberg gevestig waar sy […]
Louis Wilfred Janse Van Rensburg is op 31 Julie 1944 in Johannesburg gebore en het in Crosby groot geword waar hy die Hoërskool D.F. Malan bygewoon het. Hy het reeds as jong seun die harmonika bemeester, hoewel hy op daardie stadium geen aspirasies gehad het om eendag ‘n musikant te word nie. In matriek het […]
Ruben Joseph Lennox is op 26 Maart 1946 in Beaufort-Wes gebore en het sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoërskool Sentraal waar hy ook lid was van ‘n skool orkes met die naam The Four Beams. Hy het reeds in standerd nege sy eerste liedjie, “Down Hawaiian Way”, geskryf. Na matriek het hy drie onderwys diplomas, […]
James Richard William Rayson is op 13 Desember 1923 in Wynberg, Kaapstad gebore waar sy pa werksaam was by die destydse Spoorweë & Hawens. Die familie het later verhuis na Mosselbaai waar Jimmy in skoolkonserte en tydens byeenkomste van die debatsvereniging gesing het. Na matriek het hy aangesluit by die Weermag en het tydens die […]
Suid-Afrikaanse groep wat deur Johan van Rensburg gestig is terwyl hy musiek regisseur van die Alabama Studentegeselskap was. Lede: 1. Johan van Rensburg – klavier 2. Rudi van Eldik – tromme 3. Louis van Rensburg – ritmekitaar (Johan se broer) 4. Koos Lessing – baskitaar Johan Janse van Rensburg is op 2 Oktober 1944 in […]
Stuart Phillips is op 19 Januarie 1933 in St. Eustace naby Montreal in die staat Quebec in Kanada gebore. Aangesien die area hoofsaaklik uit Franssprekende inwoners bestaan het, het hy beide Frans- en Engelssprekend grootgeword. Hy het reeds as kind in die kerkkoor begin sing en was veral lief vir die musiek van Gene Autry. […]
Nico Carstens is op 10 Februarie 1926 in Kaapstad gebore as Nicolaas Cornelius Carstens. Hy het sy eerste trekklavier gekry toe hy 13 jaar oud was, en het sy eerste liedjie op 17 gekomponeer. Hy het ‘n lang en roemryke loopbaan gehad as musikant, orkesleier en komponis, het sowat 1,200 liedjies in sy lewe geskryf […]
Hansie (Johannes Petrus) Roodt is op 28 Augustus 1938 in Krugersdorp gebore, en het in Carletonville groot geword. Hy het leer kitaar speel by sy pa en ouer broer, Roy, beide baie bekwame musikante. Roy het later jare ‘n solo kunstenaar in eie reg geword en het ook ‘n aantal albums uitgereik. Hansie het matriek […]
Gert van Tonder is op 29 Junie 1941 op Bergplaas, ‘n bosboustasie tussen George en Knysna, gebore en het na skool by die SAUK in Durban begin werk in die byklanke-afdeling. Sias Reinecke is op 23 April 1940 in Johannesburg gebore, het sy skoolloopbaan voltooi aan Laerskool Rosettenville en aan Hoërskool Fakkel in Johannesburg, waarna […]
Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]
Paul Patrick Robinson is op 13 Oktober 1925 in Thaba Nchu gebore as die jongste van drie kinders (broer Jimmy en ‘n suster Lorna). Sy ouers het gereeld verhuis en so het hulle in Ladybrand in die Vrystaat, asook in Jansenville, Alexandria en Grahamstad in die Oos-Kaap gewoon. Paul het van kleins af ‘n natuurlike […]
Music video by Jo Black performing Dit Maak Jou ‘n Man (Official Audio).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Precision Recording Studio (Pty) Ltd