Vra byvoorbaat onverskoning vir die kwaliteit, daar was net ‘n celfoon beskikbaar vir opname.
Die VVA is ‘n ondersteuner van ASK, as deel van ons missie om samewerking onder verskillende groepe aan te moedig, vorm die komitee ‘n belangrik rol.
‘n Gaspreker, Prof Hercules Booysen, wat deel was tydens die Volkstaatraad, was op besoek en het waardevolle insette gelewer vir die weg na self-beskikking. Hy steun die VVA se internationale regs proses en die enigste vraag wat hy, is dieselfde vraag wat die internasionale geselskap wil weet, wil mense in hierdie gebied onafhanklik wees.
‘n 2 miljoen mandaat is al wat die VVA nodig het om bewese steun te bepaal. Gee u stem vandag vir ‘n 2-staat oplossing by www.ulacongress.com.
???? Please register your vote, it’s FREE and takes only seconds https://www.ulacongress.com
???? ‘ULA Public Group’s Questions and Answers’ on Telegram: https://t.me/VVAgroep
????Read all about our mission: https://ulacongress.com
????Follow us on Twitter: https://twitter.com/vva_amptelik
????Follow us on Facebook: https://www.facebook.com/unitedlibertyalliance
????Follow us on Instagram: https://www.instagram.com/united_liberty_alliance
????Comment and like this video, and remember to subscribe.
#mexit #self-beskikking #ask
