8nm Musiek Mandjie met DJ Uiltjie
SAUK Radio
Musiek mandjie met DJ Uiltjie jy mag dit nie misloop nie!!!!
Vrydag aande 8nm
Hou pen en papier byderhand hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n dorp of plek naam te vorm met die woorde dit is groot pret en jy kan saam speel op ons klets kamer waar DJ Uiltjie met jou kan gesels terwyl hy die leidrade speel
Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M
Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar. Luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister:
http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: https://sauktv.com:9954/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by [email protected]
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
