


SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 3 Episode E5 – Die Sterre Voorspel
Die Sterre Voorspel
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 3 Episode 4 – Die Herverdeling van Hotdogs
Die Herverdeling van Hotdogs
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 3 Episode 3 – Benoude Verhoudings
Benoude Verhoudings
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 2 Episode E10 – ‘n Kar het ook Gevoelens
n Kar het ook gevoelens
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 2 Episode 9 – ‘n Ma Weet Alles
‘n Ma Weet Alles
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 2 – Episode 8 Bella Vermaas se Nood
Bella Vermaas se Nood
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 2 Episode 5 Ongelukkig van Orkney skryf
Ongelukkig van Orkney skryf
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 2 Episode 3 Daar’s ‘n Bulldog in die Koek
Daar’s ‘n Bulldog in die Koek
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 2 Episode 2 Sny Sny, Knip Knip
Sny Sny, Knip Knip
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 2 Episode 1: Wimpie verloor sy Waardigheid
Wimpie verloor sy Waardigheid
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 Episode Episode 13: Wiele
Hess besluit sy wil leer kar bestuur. Sy neem die bakkie sonder toestemming en maak ‘n ongeluk. Hendrik gaan ‘n weddenskap met Oupa aan om sy lisensie te kry. Intussen maak Wimpie, Ouboet en Yollie gereed om na ‘n country fees te gaan
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 Episode Episode 12: Ouboet en Yollie se trek.
Poen Pienaar, versekeringsagent, wil “totale gemoedsrus” aan ‘n hardkoppige Oupa en Hendrik verkoop, maar sonder sukses. Hendrik, Wimpie en Koert gee Ouboet hand met die trekkery en Oupa gaan ontspan by die klub. Oupa vergeet waar hy sy kar parkeer het en die bakkie met Yollie se huisraad op word “gesteel”.
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 Episode 11: Die kursus
Hendrik gaan op ‘n veiligheidsverteenwoordigerkursus wat saamval met Maggie se verjaardag. Vroulike suspisie as ‘n vrou in Hendrik se kamer die telefoon antwoord, lei tot die een misverstand op die ander.
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 Episode 10: Bennie kom huistoe
Wimpie en Hess gaan Johannesburg toe met ‘n skooltoer. Bennie kom terug van die grens af en Maggie is verheug om haar “baba” weer by die huis te hê. Ouboet en Yollie wil see toe trek. Hendrik en Yollie se pa, Sarel, kry die blouaapstuipe en buurvrou Bettie het haar vinger op die pols van […]
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 episode Episode 9: Ma staak
Yolanda kry ‘n vreemde oorbel in ouboet se kar en haar twee-en-twee is ongetwyfeld vyf. ‘n Onverwagte besoek van Rusty krap dinge nog verder om in die Van Tonder-huishouding. Nadat Hendrik ‘n paar misverstande uit die weg ruim, is almal weer gelukkig.
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 episode 8 – Flamenco en koffietafel
Die Van Tonder-huishouding word ontwrig as die meubels teruggeneem word. Hess skaam haar dood, Wimpie en Oupa het deels skuld daaraan. Maggie blameer vir Hendrik en hy moet die gedoente opklaar. Yollie en ouboet vererger dinge nog verder deur oop oë in ‘n swendelaar vas te loop.
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 episode 6- Stink pap en stywe lyne
Oupa word gedagvaar en Hendrik berei voor vir die jaarlikse hengelkompetisie. Weens beweerde ongerymdhede moet Hendrik voor die tugkomitee verskyn, en Oupa maak so neffens die hof ‘n jakkalsdraai. Om alles te kroon is Maggie se nuwe mikrogolfoond in die gedrang – die eerste prys van die hengelkompetisie.
