Forum Nuus: AfriForum wil vanjaar op oplossings fokus tydens vullisterreinouditprojek
0
02:22

Forum Nuus: AfriForum wil vanjaar op oplossings fokus tydens vullisterreinouditprojek

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in 2016 volgens AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditverslag aan slegs 36% van die minimum vereistes voldoen, maar verlede jaar, ná AfriForum se volgehoue druk op die munisipaliteit, ’n handomkeer prestasie van 80% behaal.
AfriForum lê ‘n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad
0
01:21

AfriForum lê ‘n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit spruit onder meer uit verskeie ondersoeke wat AfriForum geloods het, asook dokumente wat aan dié organisasie oorhandig is. Die bedrog het glo in 2014/2015 plaasgevind toe dié munisipaliteit onder ANC-administrasie was. Die klag sluit bewyse in dat bedrog van sowat R750 000 moontlik plaasgevind het, asook bewyse van die uitbetaling van onreëlmatige fakture.
South Africa Burns 3 – Die Land Brand 3
0
07:15

South Africa Burns 3 – Die Land Brand 3

The past two weeks have seen a massive increase in protest action. And two of the largest protest incidents in South Africa to date: The Taxi protest in the Eastern Cape and the #TshwaneUnrest in Pretoria. South African is crumbling fast. Be Ready. Ons het in die afgelope 2 weke omtrent 'n verdubbeling in protesaksie waargeneem. En ook twee van die grootste protes insidente wat ons nog gesien het nl. die Taxi Staking in die Oos-Kaap en die protes in Pretoria onde die vaandel #TshwaneUnrest. Die buiteland kan omtrent nie glo die onrus wat plaasvind nie. Tyd raak min skakel in. Musiek: https://soundcloud.com/timmohendriks https://www.facebook.com/TimmoHendriksofficial