musiek – top 20
0

Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op […]
Hoezit Howzit
0

Hoezit versoek program met Pieter 07 Julie 2016

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Nuus! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
Hoezit Howzit
0

Hoezit Versoek Program Met Pieter – Potgooi van Donderdag 4 Augustus

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Nuus! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
13139100_498947013646645_5294266635307835542_n
0

Hoezit Versoek Program Met Pieter – Potgooi van Donderdag 11 Augustus

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Radio! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]