Dinsdag 20 September
SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 20 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens 1)’n Groot groep studente versper die hoofingang na die Universiteit van die Witwatersrand se kampus in Braamfontein in Johannesburg. Dit […]



