As dit geld reën moet jy skep. Dít is wat omstanders Maandagmiddag in Noordwes gedoen het kort nadat rowers op ʼn G4S-geldwa toegeslaan en dit glo van ʼn onbekende bedrag geld beroof het.
Beeldmateriaal van die jaarlikse kruisplantdag by Ysterberg in Limpopo. Dankie aan almal wat so hard gewerk het om dit so 'n besonderse dag te maak.
Footage from the annual Planting of the Crosses at Ysterberg in Limpopo. Thank you to all the people that worked so hard to make this day so special.
Activate English Subtitles
Wa - Eenhede
Tydens anargie kan daar verwag word dat daar ‘n groot
hoeveelheid onvoorbereide vlugtelinge vanuit
die stede na die platteland sal vlug.
Hierdie module is om lede in te lig oor ‘n effektiewe
manier om sulke vlugtelinge te help.
Wagon Units
During anarchy thousands of refugees can be expected to
flee from the cities to rural areas.
This module is to inform our members of effective means to
move and assist these refugees.
Die beste trekker vir die doel is 'n 110kw
A Panel discussion between
1. WM Johnson, California
2. Tom Sunic, Czech Republic
3. Edward O'Sullivan, Britian
4. Simon Roche, South Africa
5. Kenn Gividen, Indiana
There are a lot of threats to the stability of South Africa. A big one is the intended Expropriation of property without compensation by politicians supported by the masses.
Daar is baie gevare vir die stabiliteit van Suid Afrika. 'n Groot gevaar is die beoogde grondgrype deur politiekuste ondersteun deur die massas.
Wees Gereed
My Invincible Heart
Performed by: Petra Mans
Written by: Herjo Schoeman and Petra Mans
Video by: JL Video Productions
Sponsored by: Making of a Star Singing Competition (Surinet Creations)
“The white man has been too comfortable for too long. We are here unashamedly to disturb the white man's peace, because we have not known peace. We don't know what peace looks like. They have been swimming in a pool of privilege. They have been enjoying themselves because they always owned our land.”
Music by - Kevin MacLeod (Long_Note_Two)
Goeie Middag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam hier wil hoor, elke uur deur die dag, weeksdae, kontak ons op asb. [email protected]. […]
Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
'n Versameling beeldmateriaal van die verwoesting deur die #FeesMustFall beweging.
A compilation of footage of the destruction by the #FeesMustFall movement.
Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag. Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam hier wil hoor, elke uur deur die dag weeksdae, […]
Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus, my naam is Don en hier is die nuus vir 19 Oktober 2016 verkry van Die Vryburger onder andere. Indien U die nuus wil borg en jou besigheid se naam hier wil hoor, elke uur deur die dag weeksdae, kontak ons op [email protected]. Stuur ook […]
Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio, my naam is Don en hier is die nuus vir 18 Oktober 2016. As jy jou besigheid wil adverteer en ons nuus berigte borg, stuur asb. ‘n epos aan [email protected] In vandag se nuus: # Die DA dien hofstukke in in minister Van Rooyen se saak teen […]
Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio, my naam is Don en hier is die nuus vir 17 Oktober 2016. As jy jou besigheid wil adverteer en ons nuus berigte borg, stuur asb. ‘n epos aan [email protected] Luister hier: # Menslike ontlasting is vanoggend gegooi in ‘n gebou op die kampus van die Universiteit […]
SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 21 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet. 1)Betogings het uitgebreek by ‘n skool in Port Elizabeth nadat ‘n leerling gesê het sy wens apartheid kan teruggebring word. Alhoewel […]