image-.jpg
0

Afrisaam Fees 2018: Groter as groot en meer!

Die jaarlikse Afrisaam Fees is vanjaar nóg groter en beter met kunstenaars soos, Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Arno Jordaan, Deon Groot, Riana Nel, Jay, Karlien van Jaarsveld, Snotkop en Juan Boucher.

Die hoofverhoog se program skop dan om 13:30 met Ricky Faber, Arno van der Hoff, Deon Groot, Riana Nel, Juan Boucher, Karlien van Jaarsveld, Jay, Dirk van der Westhuizen, Snotkop en Steve Hofmeyr af.

Vanjaar kom kuier Sorina, ook as die Flooze bekend, saam en sal saam met Henry Bruinette as aanbieders optree.

Datum:- 8 Junie – 9 Junie

Tyd:- Hekke open om 17:00

Toegang:- Kontak kantoor vir pryse. Kontak nommer kan u onder aan die berig kry.

Daar is hope kindervermaak, ’n kindertuin-area met gekwalifiseerde oppassers, wat flieks, gesigverf, inkleur en meer aanbied, sowel as ’n speelarea met allerhande opblaas glybane, kastele “rockets” en ook die gewilde m

image-.jpg
0

Snotkop het ‘n nuwe album uit en dit is ‘onverantwoordelik lekker’

Snotkop het ’n soliede reputasie van albums wat so oorloop van lekkerkry dat dit voel of dit onwettig behoort te wees. Sy kraakvars nuwe vrystelling, SOUS is geen uitsondering nie.

Van die eerste pols tot die laaste eggo in die dertien snitte wat die album beslaan is dit duidelik dat hierdie ’n gekonsentreerde sous, propvol Snotkop-oemf is: ritmies, selfversekerd, tong in die kies, meer as net ’n bietjie stout, bekkig en braaf!

Daar’s dik baslyne wat enige iets binne dieselfde skakelkode as jou kuier sal skud, met ’n gesonde dosis techno, afgewissel met meer akoestiese oomblikke, en selfs ’n brokkie reggae en ’n tikkie sakkie-sakkie hier en daar – iets wat ewe tuis sal wees by ’n sokkie dansvloer, klub of ’n strandpartytjie vir die boeke.

M

Ricus Nel – Bokkies Jag
0
04:37

Ricus Nel – Bokkies Jag

Official Music Video for Ricus Nel’s ‘Bokkies Jag’. Luister hier – https://lnk.to/RNPPa Ricus Nel Social Media: Facebook – https://www.facebook.com/Ricus-Nel-137984886214735/ Instagram – https://www.instagram.com/ricusnel/ Twitter – https://twitter.com/ricusnel1?lang=en SPESIALE DANK: www.wildebees.co.za Klere verskaf deur: Nico Louw – Wildebees Plaas verskaf deur: Nico Louw Akkomodasie verskaf deur: Nico Louw – Wildebees Produksie: Produksiehuis: BrickWolf Creatives DOP: Christian Wolf Executive […]
Ricus Nel – Boerepompie ft. Snotkop
0
03:47

Ricus Nel – Boerepompie ft. Snotkop

Luister hier – https://lnk.to/RNPPa Ricus Nel Social Media: Facebook – https://www.facebook.com/Ricus-Nel-137984886214735/ Instagram – https://www.instagram.com/ricusnel/?hl=en Twitter – https://twitter.com/ricusnel1?lang=en For bookings, contact: hamilton@vocalevents or +27 (0) 71 482 2533 Lirieke: Hier op my stoep raak dinge pure plaas Die honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy Hey Ricci, daar is lekker dinge daar buite Soos daai […]