


SAUK TV: Vetkoekpaleis: Seisoen 2 Episode 8 – Wat is ‘n Moeder?
Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tasse in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op 'n ou met die naam "Pelvic" wat in 'n "band" speel. Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om 'n baba aan te neem.
Vetkoekpaleis Seisoen 1, Episode 11 – Bibi en die Stywe Lywe
SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 11 - Bibi en die Stywe Lywe
