SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode  2 – Nee beteken nee
0
24:01

SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 2 – Nee beteken nee

Worsie, wil 'n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis vestig maar Frik wil niks daarvan weet nie. Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!