SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 Episode 11: Die kursus
Hendrik gaan op ‘n veiligheidsverteenwoordigerkursus wat saamval met Maggie se verjaardag. Vroulike suspisie as ‘n vrou in Hendrik se kamer die telefoon antwoord, lei tot die een misverstand op die ander.



