13139100_498947013646645_5294266635307835542_n
0

Hoezit Versoek Program Met Pieter – Potgooi van Donderdag 11 Augustus

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Radio! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
0

Woensdag, 30 Maart

SAUK Nuus Berig vir Woensdag, 30 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Dinsdag, 10 Mei

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 10 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
0

Vrydag, 10 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 10 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte of programme borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar […]
0

Dinsdag 26 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 26 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons […]
0
23:33

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 13 – Poppie is Op Pad

Poppie se werk stuur haar op 'n kursus na Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegtuigkaartjie. 'n Meisie wat saam met Worsie op skool was maak haar verskyning op die dorp en sy ma wil hê hy moet hom oor haar ontferm.
0

Donderdag, 14 April

SAUK Radio Nuus vir Donderdag, 14 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Vrydag, 20 Mei

SAUK Radio Nuus vir Vrydag, 20 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Wil U ons Nuus berigte borg? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en […]
0

Dinsdag, 28 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 28 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie […]
0

Dinsdag 9 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 9 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
saukradiologo
0

Maandag 17 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio, my naam is Don en hier is die nuus vir 17 Oktober 2016. As jy jou besigheid wil adverteer en ons nuus berigte borg, stuur asb. ‘n epos aan [email protected] Luister hier: # Menslike ontlasting is vanoggend gegooi in ‘n gebou op die kampus van die Universiteit […]
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 12 – Verbode Vrugte
0
26:02

SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 12 – Verbode Vrugte

Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag. Ella vra die dominee om met Frik te gaan praat. Boeboe eindig op die dominee se skoot en gee ook sommer vir mevrou dominee bietjie raad om haar privaatlewe op te kikker.
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 14
0
35:35

Nommer Asb Seisoen 1 Episode 14

Episode 14 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
cropped-saukradiologo160.jpg
0

Dinsdag 16, Maart

SAUK Nuus Berig vir Dinsdag, 16 Maart 2016. Neem ons erfenis terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig […]