Woensdag 10 Augustus
NOODBERIG Daar is n protes aksie op die pad tussen Hotazel en Blackrock. Die kuruman/ Hotazel pad is toe aan die Hotazel kant. Kzn – Ulundi – Taxi Operateurs staak op die roete tussen Ulundi and Johannesburg. Limpopo – Vuwani area. Protest aksie mag dalk voortgaan vandag op die R523. SAUK Radio Nuus berig vir […]



