Vertrou Niemand: Eerste Afrikaanse Inperkings Rolprent! Afrikaanse Kunstenaars Skep Film in Lockdown
Inperking het ’n reuse impak en slag gelaat onder verskeie industrieë. Die film en TV bedryf ervaar ook die strop om die nek. Dit het mense in die bedryf gedwing om aan alternatiewe metodes te dink om die bedryf aan die gang te hou. Die uitdaging was om die betrokkenes veilig te hou en steeds […]



