Bloed en Vlees -Jo Black Acoustic Session.
0
03:19

Bloed en Vlees -Jo Black Acoustic Session.

Jo Black – Bloed en Vlees | Acoustic Session Een aand op toer. Ek en die band. Sommer net musiek. Ons het die kameras laat loop tydens ’n lekker jam session, en só het hierdie akoestiese weergawe van Bloed en Vlees ontstaan. ’n Oomblik wat ons weer herinner het hoekom ons so lief is om […]