NUUT! Welkom by SAUK Radio se weeklikse Top 20 program met Pieter.
Welkom by SAUK Radio se nuwe Top 20 program aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20! Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 behoort te verskyn na [email protected] (stemme sluit Vrydae om 2uur) Stuur […]



