SpaceX Wen NASA Maanlandings Kontrak van Miljarde teen al die Groot Name in Ruimte Nywerheid!
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Elon Musk, gewese Suid Afrikaner en bekende ruimte tegnoloog en biljoenêr, se SpaceX ruimtevaart maatskappy het ʼn NASA kontrak bekom ter waarde van bykans $3 miljard. Al die groot name in ruimtevaart […]



