Dinsdag 30 Augustus
SAUK Radio Nuus en Weer berig vir Dinsdag, 30 Augustus 2016. Noodberigte: Kriel: Protest action at Rietspruit village please avoid WAARSKUWINGS: R555 (ou Middelburg pad) Daar het n sinkgat ingeval, regoorkant die steenmakery Wees versigtig asb!!!! Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio, My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry […]



