SAUK Radio Rugby met Gottie Myburgh
Saterdag middag by SAUK Radio
Gottie Muburgh met die Rugby tellings en heerlike musiek genot na na die rugby heerlike boeremusiek vermaak terwyl jy braai
Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M
Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar. Luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister:
http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: https://sauktv.com:9954/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
