Onderwyser bied Afrikaanse klas in Sjina aan oor “Kinders van die Wind”.

Byron Sherman, ʼn Suid-Afrikaanse onderwyser is nou al amper nege jaar lank in Sjina. Hy is deur die Beijing Universiteit vir Buitelandse Studies se Skool van Asies-Afrikastudies genader om Afrikaans daar aan te bied. In dié video wat hy aan AfriForum gestuur het, is hy en sy klas besig om “Kinders van die Wind” te ontleed.

(Visited 13 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.