Hond net betyds gered voor trok hom sleep

ʼn Oplettende wetstoepassingsbeampte van die Yavapai-distrik in Arizona in die VSA het ʼn hond se lewe gered oomblikke voordat hy agter ʼn vragmotor gesleep sou word. Die voorval het op 8 September 2018 buite ʼn Shell-vulstasie langs ʼn snelweg in Ash Fork gebeur. Video: Yavapai County Sheriff’s Office

(Visited 19 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.