Veiligheid494 Videos

Communism and disarming the public, SL and Dr. Tom Sunic
0
01:20:53

Communism and disarming the public, SL and Dr. Tom Sunic

Tomislav Sunić (born February 3, 1953), sometimes known as Tom Sunic, is a Croatian-American translator, activist and a former professor. His views are often cited as part of the European New Right. A man with experience of living under communism.
Behou fokus!
0
22:30

Behou fokus!

`n Haas se begrafnis word onderbreek…
Te Laat???
0
15:20

Te Laat???

Die huidige momentum van die Anti-vreemdelinge beweging en die weerstand wat begin kan lei tot groot skaalse geweld – met dit in gedagte is tyd nou nie meer ‘n luuksheid, maar ‘n noodsaaklikheid.
“Lockdowns” kom!!
0
16:41

“Lockdowns” kom!!

Die wêreld se energievoorsiening is onder druk. Oliepryse styg, spanning eskaleer en die vraag ontstaan: Is nuwe ‘lockdowns’ op pad? Kyk wat besig is om te gebeur… ⚠️
European Tour (Fixed Sound)
0
04:02

European Tour (Fixed Sound)

Hi All. When chaos breaks out, white people will be made to look like the bad guys. We're going to need as many friends as possible. Consider our success in the USA and our previous success in Europe. From the USA WELLS FARGO GREAT FALLS, MONTANA Name of Acct: Suidlanders U.S. ROUTE: 092905278 ACCT #: 3411441417 Ref: EURO 'name & surname' From South Africa Bank: FNB/RMB Account Type: Easy Account Account Number: 62686147143 Branch Code: 250655 Ref: EURO 'name & surname' Thank you
Electronic equipment purchase for radio repeaters.
0
00:41

Electronic equipment purchase for radio repeaters.

Electronic equipment bought with money donated through PayPal. Thank you again to everyone that supports us. PayPal link at the bottom of this page https://suidlanders.org/ (Also Bitcoin)
Gustav Noodplan Oorsig
0
22:09

Gustav Noodplan Oorsig

'n Informele verduideliking omtrent die Noodplan.co.za webtuiste deur Gustav Muller.
02 PLAASVEILIGHEID:   AANVALLERS
0

02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS

AANVALLERS Tussen 600 to 500 VC het die beroemde en suksesvolle Sjinese Generaal San Tsoe beklemtoon dat dit belangrik is om jou vyand te ken. As ‘n mens goeie inligting het kan jy effektiewe teenmaatreels tref. In hierdie konteks: WIE IS PLAASAANVALLERS?  Amper altyd mans  Omtrent helfte van aanvallers is vroee 20’s maar […]
Sakkie Marais oor Eenheid
0
06:24

Sakkie Marais oor Eenheid

Soos ons groei en ons mense meer begin saamwerk is daar ook pogings tot verdeeldheid. Ons mense se voortbestaan hang van ons eenheid af.
Let op dieTekens!!!
0
13:38

Let op dieTekens!!!

Gee jy ag op al die tekens rondom jou of is jou “olie lampie” leeg?
Geen vrede meer!
0
14:42

Geen vrede meer!

Konflik eskaleer wêreldwyd en tyd vir voorbereiding loop uit…
Forum Nuus: AfriForum verwyder vullis ná staking Tshwane Metro lamlê
0
14:42

Aankondiging

Verdediging het gegroei tot onafhanklikheid en Generaal du Toit sal ook Maandag hieroor gesels…
DA sal Putin Arresteer
0
15:17

DA sal Putin Arresteer

Bondgenote van die komende Oorlog in SA, tussen die Oos-blok en die “Deep-State” raak al duideliker…