Veiligheid506 Videos

Paniek ‘Lockdown’
0
13:55

Paniek ‘Lockdown’

Ons wil opreg om verskoning vra vir die vorige video. Daar was inligting gedeel wat nie offisieel was nie, en ons besef dit kon verwarring veroorsaak het. Dit was nooit ons bedoeling nie. Ons waardeer julle begrip en ondersteuning.
Simon Roche on The Ark
0
42:32

Simon Roche on The Ark

A Panel discussion between 1. WM Johnson, California 2. Tom Sunic, Czech Republic 3. Edward O'Sullivan, Britian 4. Simon Roche, South Africa 5. Kenn Gividen, Indiana
Riversdale Moshav
0
06:38

Riversdale Moshav

A development that’s worth keeping your eye on. Johan Grobelaar 072 201 0289
Laat ons nie mislei word deur Rama
0
06:18

Laat ons nie mislei word deur Rama

Ons is geneig om te glo dat Ramaphosa se faksie die betere is. Hy is wel veel erger, en sy radikale hervorming bewys dit.
Revolusie kan so Begin…
0
16:00

Revolusie kan so Begin…

Wanneer veral Afrika leiers se mag bedreig word wend hulle, hulle altyd tot vuilspel en/of geweld…
Gevaarlike Tendens!
0
23:01

Gevaarlike Tendens!

‘n Eskalerende mode van haat is besig om plaas te vind…
“Right in that Furnace”…
0
13:24

“Right in that Furnace”…

Sommige gaan in/tussen die vure van geweld wees – enige momentum in die huidige Onrus, Protes en zenofobie kan daartoe lei…
“Expats” sal dan Terug kom…
0
12:28

“Expats” sal dan Terug kom…

Met die sluit van die ‘Straat van Hormuz’ en Oorlog in die Midde-Ooste sal Brandstof en die Dollar ‘n krisis bereik met ernstige gevolge…
Hulle doen dit so?!
0
18:50

Hulle doen dit so?!

Frontorganisasies en vigilante groepe word dikwels gebruik om agendas te bevorder en die werk van ander in die skaduwees uit te voer.
Storage Space in a Safe Area
0
03:33

Storage Space in a Safe Area

We receive a lot of inquiries concerning storage space in safe areas. There are lot's of options. Here is one.
Aan die Sektor Bevs
0
03:14

Aan die Sektor Bevs

Ons wil graag hierdie interne boodskap met julle deel. ‘n Boodskap aan die Suidlanders se Sektor Bevs.