We were honored to meet with an important Croatian figure that had a lot of experience in the Yugoslav civil war and its eventual break-up. His advice is of great value as we expect a lot of similarities between our future conflict and theirs.
The Suidlanders had a very successful camp this past December. We look foreward to the next ones. Die Suidlanders het laas Desember ‘n uiters suksesvolle weerbaarheid en avontuurkamp aangebied. Ons sien uit vir die volgende kampe.
Welkom by hierdie kort reeks oor plaasveiligheid. In ons tyd het “plaasveiligheid” en “plaasaanvalle” asook “plaasmoorde” onafskeidbare onderwerpe geword. Amper die helfte plaasaanvalle gebeur in die plaashuis, en 2 uit 3 kere gebruik aanvallers deure om in die huis te kom. Wanneer hulle deure gebruik, loop hulle meestal eenvoudig in deur ‘n oop deur. Soms […]
Amper die helfte plaasaanvalle gebeur in die plaashuis, en 2 uit 3 kere gebruik aanvallers deure om in die huis te kom. Wanneer hulle deure gebruik, loop hulle meestal eenvoudig in deur ‘n oop deur. Soms breek hulle deure, soms kry hulle ‘n sleutel en soms maak iemand niksvermoedend die deur oop as hulle klop.
Welkom by VIDEO 8 oor plaasveiligheid. Hierdie reeks is saamgestel uit inligting van meer as 100 plaasaanvalle. Ons gaan in hierdie deel fokus op plaashuis aanvalle, en meer spesifiek op hoe aanvallers by vensters inkom.. In die aanvalle wat geanaliseer is, het aanvallers op die volgende maniere ingekom: – by ‘n venster sonder diefwering ingekom […]
'n Blanke Suid Afrikaner wat sopas 'n kaping oorleef het, vir die soveelste keer, het op sosiale media sy woede en frustrasie uitgespreek en gee nie meer om of dit nou rassisties is of nie - dit gaan oor oorlewing, nie "rassisme" nie.
Hy is moeg vir die liberale en ander wat die ANC in bevind hou sodat hulle kan aanhou moord, steel, teel, brand en vernietig...
It's clear that the media is trying to convince the public to support a war against Iran. But it's more clear that their reasons given are dubious. If the media can lie about reasons for war they can lie about anything.
Die Suidlanders se operasionele hoof deel met ons oor die komende weerbaarheidskamp: https://www.suidlanders.co.za/argief/desember-weerbaarheidsopleidingskamp-aansoek/