Veiligheid501 Videos

Senekal 2 16 Oktober 2020
0
03:01:14

Senekal 2 16 Oktober 2020

00:00 Intro 14:32 First trip into town 21:37 On Foot watching the ANC 25:00 Drive around 33:23 Joining the Farmers in town 36:00 EFF close up attempt 37:41 Asked by cops to back away 42:15 Devon Hofmeyr 44:00 Heading to the padstall 46:10 At the padstall 52:05 Onderhoud met Willem Petzer 1:04:00 Oppad na Soliforum […]
Bronkhorstspruit Waldi & Cynthia Van Zyl
0
01:35:32

Bronkhorstspruit Waldi & Cynthia Van Zyl

Daar word ‘n samekoms gereel buite die hof in Bronkhorstspruit ter ondersteuning van Waldi & Cynthia van Zyl wat erg in ‘n plaasaanval gemartel was. A gathering is planned outside the court in Bronkhorstspruit in support of Waldi & Cynthia van Zyl that was horribly tortured in a farm attack.
Time to Wake Up
0
13:56

Time to Wake Up

For daily videos subscribe to Simon Roche’s channel. https://www.youtube.com/channel/UC4XLzkv29wXRFVTlW31J0Ag
Senekal
0
08:43

Senekal

Discussion starts at 0:59
Die Smeltkroes
0
05:46

Die Smeltkroes

Belangrike advies vir die tye wat voorle.
Saamwerk (Subtitles Soon)
0
24:50

Saamwerk (Subtitles Soon)

Samerwerking is uiters belangrik. Maar al die dele van die liggaam het ander reëls en pligte en samewrking moet so geskied…
Twee Idees
0
13:54

Twee Idees

Dit is belangrik dat ons die omstandighede beter verstaan. Dat ons nie slagoffers van ons eie natuur word nie.
As ek uitgehaal word?
0
10:59

As ek uitgehaal word?

Met die onlangse pogings tot provokasie is dit belangrik om duidelik te stel wat moet gebeur sou Mr Müller iets oorkom.
Voorbereiding vir die onvoorsiene
0
03:45

Voorbereiding vir die onvoorsiene

Soos COVID 19 deur niemand voorspel kon word nie le die volgende groot insident dalk ook om die hoek. Nie om vrees te wek nie maar paraatheid te kweek.
Pasop vir provokasie
0
02:30

Pasop vir provokasie

Ons tyd kom. Maar intussen sal hulle jou graag agter tralies wil sit.