Simon Roche was invited to speak at the European Parliament in Brussels by the Conservative block.
Thank you for the opportunity. Thank you to our friends everywhere.
Welkom by VIDEO 8 oor plaasveiligheid. Hierdie reeks is saamgestel uit inligting van meer as 100 plaasaanvalle. Ons gaan in hierdie deel fokus op plaashuis aanvalle, en meer spesifiek op hoe aanvallers by vensters inkom.. In die aanvalle wat geanaliseer is, het aanvallers op die volgende maniere ingekom: – by ‘n venster sonder diefwering ingekom […]
Hierdie boodskap het net na Ramaphosa se aankondiging dat die Inperking vir nog twee weke verleng gaan word die internet gehaal. Wynand se Kanaal https://www.youtube.com/channel/UC5W1Yz1i7Cvh904MJvYiMmg