Veiligheid494 Videos

Dissipline bo motivering
0
02:49

Dissipline bo motivering

Vandag het ons baie motivering om iets te doen aan ons omstandighede , te beplan en aan re sluit , maar wat gebeur as motivering verdwyn? Dit is waar die belangrikste eienskap tot sukses inkom…dissipline. Ons moet besluit om dissipline te kies, sodat ongeag wat gebeur,goed of sleg, ons sal bly by ons beplanning.
Suidlanders with Alexander Augustine (@punishedwurzelroot)
0
01:07:25

Suidlanders with Alexander Augustine (@punishedwurzelroot)

You’ve probably seen at least one of his videos. Great discussion, thanks for coming on Alex. Alex’s Twitter: https://twitter.com/wurzelroot?lang=en TickTock: https://www.tiktok.com/@punishedwurzelroot?lang=en&is_copy_url=1&is_from_webapp=v1
Unisa
0
03:17

Unisa

Die verval in die Hoër Onderwys is onstellend.
Vrouegeskiedenis maand
0
07:24

Vrouegeskiedenis maand

Dit is internasionale vrouegeskiedenis maand. Hier by Suidlanders herdenk ons ons Boervroue en Volksmoeders- ware heldinne.