Veiligheid501 Videos

Laat ons nie mislei word deur Rama
0
06:18

Laat ons nie mislei word deur Rama

Ons is geneig om te glo dat Ramaphosa se faksie die betere is. Hy is wel veel erger, en sy radikale hervorming bewys dit.
Kulturele Ondermyning Deel 2
0
02:44

Kulturele Ondermyning Deel 2

Hierdie is ‘n opvolg. Volg hierdie skakel om self te sien wat se die KGB oorloper: https://youtu.be/bX3EZCVj2XA
Sensuur en Vervolging
0
03:30

Sensuur en Vervolging

More Suidlanders! Ons moet geskikte planne maak oor hoe ons hierdie opkomende sensuur wette gaan hanteer. Die sensuur is maar nog n tiende van wat dit gaan word , Brittanje is ons voorloper in hierdie veld- kyk gerus na hulle nuwe wetsontwerp teen betogings ensovoorts.
Dissipline bo motivering
0
02:49

Dissipline bo motivering

Vandag het ons baie motivering om iets te doen aan ons omstandighede , te beplan en aan re sluit , maar wat gebeur as motivering verdwyn? Dit is waar die belangrikste eienskap tot sukses inkom…dissipline. Ons moet besluit om dissipline te kies, sodat ongeag wat gebeur,goed of sleg, ons sal bly by ons beplanning.
Suidlanders with Alexander Augustine (@punishedwurzelroot)
0
01:07:25

Suidlanders with Alexander Augustine (@punishedwurzelroot)

You’ve probably seen at least one of his videos. Great discussion, thanks for coming on Alex. Alex’s Twitter: https://twitter.com/wurzelroot?lang=en TickTock: https://www.tiktok.com/@punishedwurzelroot?lang=en&is_copy_url=1&is_from_webapp=v1
Unisa
0
03:17

Unisa

Die verval in die Hoër Onderwys is onstellend.
Vrouegeskiedenis maand
0
07:24

Vrouegeskiedenis maand

Dit is internasionale vrouegeskiedenis maand. Hier by Suidlanders herdenk ons ons Boervroue en Volksmoeders- ware heldinne.