Sepie151 Videos



Dieselfde Aanklaer van #DoodskisTwee Hofsaak, Robert Molokoane Lei #Dirkiesdorp Hofsaak! Toevallig?
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Is dit toevallig dat dieselfde aanklaer wat destyds vir Theo Jackson en Willem Oosthuizen, in die sogenaamde doodskis twee saak vervolg het, waar politieke partye ook die storie na ‘n groot rassekaart […]
SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 5 – Die Mechanic, die bakkie, die trein en die koei
Frikkadel se probleme begin wanneer hy sy bakkie laat diens. Eers skryf hulle sy bakkie af en dan lieg hulle vir hom. Na groot drama en prokureursbriewe los hy die probleem op en hy kry 'n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word uit 'n sertifikaat uit verneuk maar Worsie gee baie goeie raad. Asof dit nie genoeg is nie word Boeboe deur 'n jaloerse vrou bygedam.
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 13 – Drome
Frikkadel se droom om ‘n rugbyspan af te rig word bewaarheid as hy die laerskool se eerstespan kan afrig. Boeboe se droom om te sing en ‘n CD te maak word ook bewaarheid.
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 episode 6- Stink pap en stywe lyne
Oupa word gedagvaar en Hendrik berei voor vir die jaarlikse hengelkompetisie. Weens beweerde ongerymdhede moet Hendrik voor die tugkomitee verskyn, en Oupa maak so neffens die hof ‘n jakkalsdraai. Om alles te kroon is Maggie se nuwe mikrogolfoond in die gedrang – die eerste prys van die hengelkompetisie.
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 4 Episode 2 – Jou Suster Hester
Jou Suster Hester
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 7
Episode 7 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
