Sepie151 Videos

Nommer Asb Sesoen 1 Episode 15
0
35:56

Nommer Asb Sesoen 1 Episode 15

Episode 15 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
0
24:00

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 10 – Poppie Kry Stilstuipe

Frikkadel moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly, Poppie gaan vroeg huistoe omdat sy siek voel. Boeboe is oortuig dat sy swanger is en Worsie laat sy ma weet wat op haar beurt weer vir die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg toe hulle dokumente moes laat teken. Boeboe en Worsie oortuig Frik om 'n romantiese aand te reel om Poppie uit haar stilstuipe te laat kom.
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 17
0
25:05

Nommer Asb Seisoen 1 Episode 17

Episode 17 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]